Hello world!

11 February, 2007

Ja wel, nou het ek ook maar soos Rendier ‘n skuif na ‘n nuwe kraal gemaak.   Nie dat ek iets teen Blogger het nie, maar al daai fancy coding en opsies en dinge het hierdie soutie se torretjie heeltemal deurmekaar gehad…